Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ Solomon 8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Thato M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It's a safe and clean place. It was a nice place and they were friendly. I didn't like the fact that they didn't allow visitors even though they didn't come to do sleepovers. Their WiFi kept on losing network most of the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beslis waarde vir geld. Die verblyf is ruim en baie netjies en skoon, en die gasheer is ook baie behulpsaam. Sal beslis weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon en veilig. Kamer mooi skoon en perfek ingerig vir ons oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fabulous and very comfortable. Beautiful, clean, and well-equipped. A beautiful fragrance. Hosts were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nedine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflike mooi eenheid. 10 uit 10! Ons het ongelooflik lekker gebly! Die eenheid was pragtig met 'n lekker groot stort en groot bad, en die tuin was pragtig! Lekker geslaap op daardie groot bed! Sal dit vir seker aanbeveel. Veilige parkering vir motor. Gasheer was baie vriendelik. Oulike kombuisie. Amazing! 10/10. Gaan vir seker weer daar kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, privaat, stil, skoon en netjies. Baie lekker, veilig, stil en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, alles was mooi netjies en skoon. Lieflike plek. Ja, het lekker gebly. Ek sal net aanraai dat daar 'n beskuitjie en melk is vir die oggendkoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was reg en skoon. Baie lekker daar geslaap na 'n lang dag op die langpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon, netjies, goed geleë en gasvrye ontvang. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Die woonstel was skoon en het voldoen aan ons behoeftes. Die woonbuurt is stil en skoon, en die woonstelletjie was skoon en het voldoen aan ons behoeftes. Ek dink egter die bed kort 'n nuwe matras.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R695
R695 R556
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R556
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e36709fc1d8498df9ce358c50b59ec27040c98a67414ac31e17d5ecdf4e5d8ba21a4412dfe5e02651d1b347236e54b35877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R556 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang