Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ Solomon 8

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R695 R556 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleep @ Solomon 8 bevat 2 eenhede. Eenheid A is 'n selfsorgkothuis apart van die hoofhuis. Eenheid B is 'n selfsorg-eenheid langs die hoofhuis.

Sleep @ Solomon 8 A is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Dié eenheid het ook lugversorging, 'n privaat patio en braaigeriewe.

Sleep@Solomon 8 B is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad, stort en ondervloerse verhitting. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n addisionele volwassene of 2 kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Dié eenheid het 'n sentrale waterverkoeler, 'n privaat patio en braaigeriewe.

Elke eenheid bied gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel wat gaste kan gebruik om af te koel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir die gaste. 'n Elektriese kombers is beskikbaar vir die kouer wintermaande en 'n bababedjie vir 'n kind onder die ouderdom van 2 kan op versoek voorsien word.

Die ligging van hierdie verblyf is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ester H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die plekkie is pragtig, gesellig, privaat maar. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die plekkie is pragtig, gesell...
Sien meer
Okt 2024
Riaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en die plek was netjies. Verblyf was perfek vir die doel waarvoor ons in Kimberley was.
Okt 2024
Natasha M
Saam met lewensmaat
5.0
Felt at home. We really enjoyed our stay. The owner was very kind and friendly. They were very concerned about their guests.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Thato M
Gesin met klein kinders
5.0
It's a safe and clean place. It was a nice place and they were friendly. I didn't like the fact that they didn't allow visitors even th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Dries V
Besigheidsreis
5.0
Beslis waarde vir geld. Die verblyf is ruim en baie netjies en skoon, en die gasheer is ook baie behulpsaam. Sal beslis weer by hulle boek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sleep @ Solomon 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R695
R 695 R 556
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R 695 R 556
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e36709fc1d8498df9ce358c50b59ec27040c98a67414ac31e17d5ecdf4e5d8ba21a4412dfe5e02651d1b347236e54b35877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R556 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang