Sleep @ Solomon 8
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
Vanaf
R700R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep @ Solomon 8 beskik oor 2 eenhede. Eenheid A is 'n selfsorgkothuis wat apart van die hoofhuis is. Eenheid B is 'n selfsorgeenheid teenaan die hoofhuis.
Sleep @ Solomon 8 A het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is ook lugversorging, 'n privaat stoep en braaigeriewe.
Sleep @ Solomon 8 B het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad, stort en ondervloerse verhitting. Daar is ook 'n slaapbank vir 1 ekstra volwassene of 2 kinders. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Hierdie eenheid het ook 'n sentrale waterverkoeler, 'n privaat stoep en braaigeriewe.
Elke eenheid het gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Elektriese kombers is beskikbaar vir die koue wintermaande en 'n babakot vir 'n kind onder 2 jaar kan op versoek voorsien word.
Die verblyf is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Sleep @ Solomon 8 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap