Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Carmen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely wonderful. Very kind, efficient and lovely host. Marianne was such a gracious host. Kind enough to wait up for us as we arrived very late. She was lovely and very hospitable. We enjoyed our stay with her and will definitely recommend her place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Carmen. Dit was so lekker om julle te leer ken en julle was sulke aangename gaste. Nogmaals dankie vir die saamkuier. Sal julle graag weer wil ontvang.

Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly. Gerieflike, netjiese en skoon verblyf teen bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Hans, baie dankie vir jul positiewe resensie. Waardeer dit opreg. Hoop ek sien jul weer in die toekoms.

Nigel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Can't wait to book there again. The hospitality shown by the hostess was out of this world. The place was neat and tidy and very cosy. I enjoyed my stay there; it was nice and quiet as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Thank you Nigel for your nice review. I appreciate it. I'm glad you enjoyed your stay despite the hot weather. Hope to see you again soon.

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Was skoon en netjies. Die beskuit was heerlik. Was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie vir jul terugvoering. Waardeer dit baie. Ek is bly jul het dit goed gevind en dat ek jul weer sal sien in die toekoms. Groete.

Eddyen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker geen lawaai en als is gemaklik. Baie rustig en gemaklik net jammer ek moes dit kort knip weens familie siekte maar sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie, Eddyen. Julle welkom.

Geranata L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die beste. Goeiedag, ons het baie lekker gebly. Baie dankie.️️

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Geranata. Waardeer.

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Goed toegerus, netjies en veilig. Baie gasvry ontvang. Goed toegerus, netjies en veilig. Kar in garage parkeer. Voel soos by die huis. Volle DStv was 'n bonus. Lekkerste ding vir my was dat dit as enkel verblyf eenheid heeltemal privaat was met geen verteurings deur ander gaste nie. Net een aand oorgebly, maar kan maklik 'n hele paar dae daar tuisgaan met vakansie. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Andre vir jou resensie. Waardeer opreg. Ek is bly julle het dit aangenaam gevind. Ek hoop ek sien julle weer in die toekoms. Groete, Marianne

Whilma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, stil en aangenaam. Die gasvrou was vriendelik en aangenaam. Dit is 'n stil, rustige area en ons verblyf was gerieflik. Sy was ook ten alle tyd beskikbaar. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Whilma. Waardeer

Wena F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ontspanne en veilig. Jammer ek kon nie langer bly. Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly. Akkommodasie baie skoon, goed ingerig en kan sien dat daar baie aandag aan gegee word. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly. Baie mooi beddengoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer. Hoop ek sien julle weer eendag.

Klaas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie Lekker verblyf. Het net een aand spandeer maar dit was baie lekker. Baie vriendelike mense wat mens ontvang, Baie skoon en privaat. Het ook n veilige parkering vir jou motor. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Klaas vir jou positiewe terugvoering. Waardeer. Jul enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1172dc0091ef5dfa6976f95c1f564257f44e14f81d87d79d614f7cb2bed8a39803e1d4206cdcd0508e42e84370b8b0ec7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 12 Stephan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092462436001 18.317205836413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang