Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Shalom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Eddyen P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddyen P

Baie lekker geen lawaai en als is gemaklik.

Baie rustig en gemaklik net jammer ek moes dit kort knip weens familie siekte maar sal weer daar kom bly.

Shalom se terugvoer

Baie dankie, Eddyen. Julle welkom.

Shalom
Natasha L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Die beste.

Goeiedag, ons het baie lekker gebly. Baie dankie.️️

Shalom se terugvoer

Baie dankie Geranata. Waardeer.

Shalom
Whilma L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whilma L

Rustig, stil en aangenaam.

Die gasvrou was vriendelik en aangenaam. Dit is 'n stil, rustige area en ons verblyf was gerieflik. Sy was ook ten alle tyd beskikbaar. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Shalom se terugvoer

Baie dankie Whilma. Waardeer

Shalom
Wena F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena F

Ontspanne en veilig. Jammer ek kon nie langer bly. Goeie waarde vir geld.

Heerlik gebly. Akkommodasie baie skoon, goed ingerig en kan sien dat daar baie aandag aan gegee word. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly. Baie mooi beddengoed.

Shalom se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer. Hoop ek sien julle weer eendag.

Shalom
Klaas M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M

Baie Lekker verblyf.

Het net een aand spandeer maar dit was baie lekker. Baie vriendelike mense wat mens ontvang, Baie skoon en privaat. Het ook n veilige parkering vir jou motor. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Shalom se terugvoer

Baie dankie Klaas vir jou positiewe terugvoering. Waardeer. Jul enige tyd weer welkom.

Shalom
Frikkie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, als in plek. Heerlike koffie en beskuit en veilige parkering.

Als was reg geen klagtes. Kan dit aanbeveel 10 uit 10.

Shalom se terugvoer

Frikkie baie dankie.

Shalom
Carolyn O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn O

A great stay!

Marianne was there to greet and explain everything to us. She went out of her way to make sure we were comfortable and gave us sound information on where to eat and places to see. Thank you Marianne.

Shalom se terugvoer

Thank you, Carolyn.

Shalom
Mandie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Wat 'n pragtige netjiese plek. Soveel liefde en omgee ingesit om dit 'n onvergeetlike tyd te maak vir besoekers.

Sal die plek vir seker aanbeveel. Is privaat. Plek is ruim en netjies. Bo verwagting. Het lekker gebly.

Shalom se terugvoer

Mandie, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek is bly julle het die verblyf aangenaam gevind.
Julle enige tyd weer welkom

Marianne

Shalom
Caryn M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn M

Neat, clean, comfortable.

Marianne brought us a flask of boiling water during Eskom load shedding and battery operated lanterns. She was thoughtful and welcoming.

Patrys V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys V

Heerlik gekuier in 'n rustige omgewing.

'n Gerieflike, ruim en goed toegeruste selfsorgeenheid. Smaakvol gemeubileer. Baie vriendelike en hulpvaardige Gasvrou. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Veronica K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K

What a lovely, friendly, helpful host to meet you and make you feel at home.

I could not ask for more. Everything was perfect. Beautiful bathroom, bedroom and kitchen nook, perfectly clean and neat. The host went out of her way to find us accommodation for another night. This was value for money and a pleasure to recommend.

Shalom se terugvoer

Thank you Veronica.

Shalom
Johan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Dit was die mooiste, beste ingerigte verblyf en ek sal dit beslis aanbeveel. Gasvrye mense.

Hier was koffie, tee en suiker beskikbaar saam met heerlike droë beskuit. Puik blyplek.

Shalom se terugvoer

Baie dankie Sophy. Bly julle het julle verblyf aangenaam gevind. Wat die veiligheid aanbetref neem ek aan dit was die onderdak parkering sonder hekke want die woonstel het oral baie goeie diefwering en veiligheidshek.

Shalom
Berenice T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice T

Nothing can compare to the most amazing experience at Sleep Inn but also Lambert's Bay.

I wished I had booked for a longer time period. I had an amazing time at Sleep Inn and the host was very kind and friendly. We appreciate the time and effort put into the accommodation. It was near everything and she gave us good tips of where to eat. Next trip down to Lambert's Bay, God's will, I hope there will be availability for us again. Words can not explain what an amazing experience it was. The area is the friendliest. The moment we left we missed Lambert's Bay. Cape town felt totally different again. Once again, thank you very much.

Shalom se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike terugvoering. Jul was 'n baie aangename paartjie en is meer as welkom om weer te kom.

Shalom
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1172dc0091ef5dfa6976f95c1f564257f44e14f81d87d79d614f7cb2bed8a39803e1d4206cdcd0508e42e84370b8b0ec7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 12 Stephan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092462436001 18.317205836413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang