Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Eddyen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker geen lawaai en als is gemaklik. Baie rustig en gemaklik net jammer ek moes dit kort knip weens familie siekte maar sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie, Eddyen. Julle welkom.

Geranata L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die beste. Goeiedag, ons het baie lekker gebly. Baie dankie.️️

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Geranata. Waardeer.

Whilma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, stil en aangenaam. Die gasvrou was vriendelik en aangenaam. Dit is 'n stil, rustige area en ons verblyf was gerieflik. Sy was ook ten alle tyd beskikbaar. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Whilma. Waardeer

Wena F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ontspanne en veilig. Jammer ek kon nie langer bly. Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly. Akkommodasie baie skoon, goed ingerig en kan sien dat daar baie aandag aan gegee word. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly. Baie mooi beddengoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer. Hoop ek sien julle weer eendag.

Klaas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie Lekker verblyf. Het net een aand spandeer maar dit was baie lekker. Baie vriendelike mense wat mens ontvang, Baie skoon en privaat. Het ook n veilige parkering vir jou motor. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Baie dankie Klaas vir jou positiewe terugvoering. Waardeer. Jul enige tyd weer welkom.

Frikkie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, als in plek. Heerlike koffie en beskuit en veilige parkering. Als was reg geen klagtes. Kan dit aanbeveel 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Frikkie baie dankie.

Carolyn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

A great stay! Marianne was there to greet and explain everything to us. She went out of her way to make sure we were comfortable and gave us sound information on where to eat and places to see. Thank you Marianne.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Thank you, Carolyn.

Mandie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Wat 'n pragtige netjiese plek. Soveel liefde en omgee ingesit om dit 'n onvergeetlike tyd te maak vir besoekers. Sal die plek vir seker aanbeveel. Is privaat. Plek is ruim en netjies. Bo verwagting. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Shalom
Mandie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het die verblyf aangenaam gevind. Julle enige tyd weer welkom Marianne

Caryn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Neat, clean, comfortable. Marianne brought us a flask of boiling water during Eskom load shedding and battery operated lanterns. She was thoughtful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrys V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Heerlik gekuier in 'n rustige omgewing. 'n Gerieflike, ruim en goed toegeruste selfsorgeenheid. Smaakvol gemeubileer. Baie vriendelike en hulpvaardige Gasvrou. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042a8a36e25a0fd85e4e683f88b5e399dd7668c121d0a390ec4d27e4eea9cc7c1f995cf4cad7c3a35622d31f0d999cf6ca10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 12 Stephan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092462436001 18.317205836413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang