Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Malelane

Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FFPG+7H, Malalane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SleepOver Malelane bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf in Malelane, op die N4 net buite die Krugerwildtuin. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie gastehuis bied verblyf in 5 Standaard-gesinskamers, 10 Standaardkamers vir 2 of 15 Standaard-dubbelkamers. Hierdie kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n koffiestasie in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke kamer het 'n stoep met sitplek, waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Hierdie kamers word ook daagliks skoongemaak.

Gratis, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie word voorsien. Op die perseel is daar 'n geriefswinkel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, asook 'n stoep met sitplek.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 237

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • FFPG+7H, Malalane, 1320, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FFPG+7H, Malalane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA860ace5b05508b2627d183fdd53fd848d916ab8505c14e873f0fb760ccac6982f1120ab7e612787e33e98f4f0e1a11005cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) FFPG+7H Malalane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514609904296 31.476529017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang