Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slice of Life Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Slice of Life Boerdery, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Slice of Life Lodge is 'n rustige bosveld-toevlugsoord aan die buitewyke van Lephalale, perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n gemaklike wegbreek in die natuur. Die lodge bied 5 chalets wat individueel of saam vir groter groepe bespreek kan word.

Elke chalet het slaapplek vir 2 tot 5 gaste, met knus beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Die lodge voorsien beddegoed, badhanddoeke en WiFi.

Gaste kan maaltye in die gemeenskaplike kombuis voorberei of reël dat 'n sjef hul maaltye voorberei teen 'n ekstra koste. Die gedeelde gastesitkamer en kroegarea bied 'n wonderlike ruimte om te ontspan, en die lodge beskik ook oor 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma-vuurput vir sosiale byeenkomste onder die sterre.

Vir avontuurliefhebbers bied die lodge geleenthede om die plaas per motor, motorfiets, vierwielmotorfiets of fiets te verken. Besoekers kan wildsbokke soos rooibokke en njalas gewaar, stap, of voëlkyk geniet, wat Slice of Life Lodge die ideale bosveld-wegbreek maak om in die natuur te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R510, Slice of Life Boerdery, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R510, Slice of Life Boerdery, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e9d4adec1cc647de9f8a7250090b0ba484ddc32f8ce5ab361bb881aff706d0242075feb5c15927b40d653ffd1987eb112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense R510 Slice of Life Boerdery 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.1626104 27.5467188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang