Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slip Away

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zanele J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastic. We were welcomed by the host, very sweet Eleanor. Available to assist with a smile all through our stay. The pictures don't do this establishment justice. The place is beautiful; the lounge and bedrooms take the cake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Slip Away
Thank you for your kind words, Zanele. It's been a real pleasure to host you.

Ashmeralda W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Slip Away is die beste. Ek sal beslis weer gaan. Oh yes, ek het baie lekker gebly. Definitief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Slip Away
Baie dankie vir die resensie, dis 'n riem onder my hart.

Davidene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Dit voel asof jy by jou eie huis is. Dit was wonderlik om by Slip Away te kon kuier. Geen probleme, alles was perfek. Dankie aan die eienaar. Sy is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Slip Away
Baie dankie vir 'n puik resensie!

Marius D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker wegbreek en het gevoel soos huis weg van die huis. Ons het die verblyf geniet en die gasvryheid van Eleanor baie waardeer. Ons was ses gaste wat twee nagte oorgebly het en was regtig beïndruk met die verblyf en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer daar oorbly en kan Slip Away beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Baie lekker gebly en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Akkommodasie is naby vermaaklikheidsplekke, restaurante en see. Lekker geslaap e. Uitstekende diens van Eleanor, baie gaaf en gasvry. Slaapplek gerieflik en alle vertrekke skoon en toegerus met nodige meubels en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Ons het baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Die wasmasjien en tuimeldroër is 'n bonus. Die yskas is lekker groot. Leonore was baie gaaf en ons het baie welkom gevoel. Ek sal dit definitief vir mense wat akkommodasie soek, aanbeveel. Die Braaikamer wat toe is, is wonderlik, veral in die koue weer wat ons gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Slip Away
Baie dankie vir die puik resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is altyd welkom hier by Slip Away!

Velantina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Relaxing. Our stay was super great. Very satisfied with Slip Away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Lekker gekuier en gelslaap. Ja, was aangenaam en baie netjies, met 'n lekker braaikamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98958521fc32d657023fab1ff45f03db003fbc00ccd0f04f4b973592d9a0894101d8042075b4721c9d65c514ae757ff53975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 26 Kameeldoring Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1293476 22.0962845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang