Slip Away
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Dié wooneenheid is geskik vir 6 gaste. Dit sluit kinders in. Kinders betaal dus dieselfde tarief as volwassenes.
Parkeerplek vir gaste is voor die huis tussen die tweede en derde boom, op munisipale grond. Huurders word vriendelik versoek om nie hul motors te ver op die gras te parkeer nie. Slegs 2 motors per bespreking word toegelaat.
Die braaikamergeriewe (insluitend die roosters, potte en braaigereedskap) is tot gaste se beskikking. Gaste moet hul eie vuurmaakhout en vuuraanstekers saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap