Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slip Away

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Slip Away
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zanele J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele J

Fantastic.

We were welcomed by the host, very sweet Eleanor. Available to assist with a smile all through our stay. The pictures don't do this establishment justice. The place is beautiful; the lounge and bedrooms take the cake.

Slip Away se terugvoer

Thank you for your kind words, Zanele. It's been a real pleasure to host you.

Slip Away
Ashmeralda W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashmeralda W

Slip Away is die beste. Ek sal beslis weer gaan.

Oh yes, ek het baie lekker gebly. Definitief.

Slip Away se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dis 'n riem onder my hart.

Slip Away
Davidene B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene B

Dit voel asof jy by jou eie huis is.

Dit was wonderlik om by Slip Away te kon kuier. Geen probleme, alles was perfek. Dankie aan die eienaar. Sy is baie vriendelik.

Slip Away se terugvoer

Baie dankie vir 'n puik resensie!

Slip Away
Marius D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Lekker wegbreek en het gevoel soos huis weg van die huis.

Ons het die verblyf geniet en die gasvryheid van Eleanor baie waardeer. Ons was ses gaste wat twee nagte oorgebly het en was regtig beïndruk met die verblyf en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer daar oorbly en kan Slip Away beslis aanbeveel.

Jasper S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper S

Baie lekker en rustig. Alles wat jy nodig het vir 'n vakansie.

Baie lekker gebly en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

Louise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Sonia H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Akkommodasie is naby vermaaklikheidsplekke, restaurante en see. Lekker geslaap e.

Uitstekende diens van Eleanor, baie gaaf en gasvry. Slaapplek gerieflik en alle vertrekke skoon en toegerus met nodige meubels en geriewe.

Wilma B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Dit was baie aangenaam om daar te bly.

Ons het baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Die wasmasjien en tuimeldroër is 'n bonus. Die yskas is lekker groot. Leonore was baie gaaf en ons het baie welkom gevoel. Ek sal dit definitief vir mense wat akkommodasie soek, aanbeveel. Die Braaikamer wat toe is, is wonderlik, veral in die koue weer wat ons gehad het!

Slip Away se terugvoer

Baie dankie vir die puik resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is altyd welkom hier by Slip Away!

Slip Away
Velantina L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velantina L

Relaxing.

Our stay was super great. Very satisfied with Slip Away.

Louis N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Lekker gekuier en gelslaap.

Ja, was aangenaam en baie netjies, met 'n lekker braaikamer.

Keenan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan K

Will definitely stay there again.

I enjoyed it to the fullest. It was nice.

Billie-jeanne R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billie-jeanne R

Comfortable and well-equipped flat. Private and peaceful.

We went on a family weekend, 2 adults and our 7-year-old and our older parents (60-70 years). The flat was well equipped and easily accessible for our parents. There was enough space for all of us, and our son had enough space to run around. It was private and comfortable. One suggestion would be to take fans if you're travelling in the summer.

Slip Away se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die prys is aangepas om die ligging te akkommodeer.

Slip Away
Alicia L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Wat 'n wonderlike plekkie.

Ons het baie, baie lekker gebly. Die huis het alles wat jy nodig het. Dit is regtig waarde vir jou geld. Ek sal beslis Slip Away aanbeveel vir enige iemand. Eleanor het ons baie goed ontvang.

Slip Away se terugvoer

Baie dankie vir die puik resensie. Julle was uitsoek gaste wat die huis in 'n huis in 'n baie goeie toestand gelos het. Dit was' n plesier om julle hier te akkommodeer. Kom gerus weer!

Slip Away
Ilda H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilda H

Wat 'n fantastiese plekkie. Groot verrassing! Alles wat jy benodig.

Plekkie toegerus met alles en nog meer. Bonus is die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Lekkerste lapa agter huis. Altyd tenvolle WiFi al is dit loadshedding. Ons was ontvang met ope arms en bederf met 'n vars gebakte broodjie, hemels! Ons gasvrou, Elenore, was die dierbaarste mens. Ek beveel hierdie plekkie 200% aan. Waarde vir geld. Dankie Elenore! Ons kom beslis weer.

Slip Away se terugvoer

Baie dankie vir 'n uitstekende resensie. Julle is 'n pragtige gesellige familie en het die huis in 'n puik toestand gelos. Dit was so lekker om julle hier te akkommodeer. Julle sal altyd welkom wees by Slip Away.

Slip Away
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98958521fc32d657023fab1ff45f03db003fbc00ccd0f04f4b973592d9a0894101d8042075b4721c9d65c514ae757ff53975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 26 Kameeldoring Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1293476 22.0962845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang