Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slip Away

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 075 R968 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Slip Away is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis tussen die heuwels in Hartenbos, net 'n entjie se ry vanaf die hoofstrand en 3,6 km vanaf die N2.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet. Gratis WiFi, legkaarte en 'n verskeidenheid speletjies is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter om die TV en WiFi tydens kragonderbrekings van krag te voorsien.

Verder het die verblyf 'n pragtige tuin en 'n braaikamer met 'n ingeboude braai met braaitoerusting en buitemeubels. Die huis is langs 'n groenstrook geleë wat die tuiste van voëls en klein diere is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Slip Away
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slip Away het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98958521fc32d657023fab1ff45f03db003fbc00ccd0f04f4b973592d9a0894101d8042075b4721c9d65c514ae757ff53975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 26 Kameeldoring Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1293476 22.0962845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang