Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slip Away

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 075 R968 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Slip Away is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Hartenbos geleë in die heuwels, 'n kort entjie se ry na die hoofstrand en sowat 3,6 km vanaf die N2.

Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is gerieflik ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet, en toegang tot gratis WiFi, legkaarte en 'n verskeidenheid speletjies is beskikbaar vir gaste se plesier. 'n Omskakelaar is beskikbaar om die TV en Wi-Fi van krag te voorsien in geval van kragonderbrekings.

Boonop het hierdie eiendom 'n pragtig versorgde tuin wat na die stoep en die voordeur lei. 'n Braaikamer met 'n ingeboude braai en buitemeubels, asook braaigeriewe, is in die agterplaas geleë. Die eiendom is aangrensend aan 'n groen gordel wat die tuiste van enige aantal voëls en klein diere is. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Zanele J
Saam met vriende
5.0
Fantastic. We were welcomed by the host, very sweet Eleanor. Available to assist with a smile all through our stay. The pictures don't ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ashmeralda W
Saam met vriende
5.0
Slip Away is die beste. Ek sal beslis weer gaan. Oh yes, ek het baie lekker gebly. Definitief.
Jul 2024
Davidene B
Saam met vriende
5.0
Dit voel asof jy by jou eie huis is. Dit was wonderlik om by Slip Away te kon kuier. Geen probleme, alles was perfek. Dankie aan die eienaar. Sy is ba...
Sien meer
Jul 2024
Marius D
5.0
Lekker wegbreek en het gevoel soos huis weg van die huis. Ons het die verblyf geniet en die gasvryheid van Eleanor baie waardeer. Ons was ses gaste wa...
Sien meer
Apr 2024
Jasper S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en rustig. Alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Baie lekker gebly en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slip Away het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98958521fc32d657023fab1ff45f03db003fbc00ccd0f04f4b973592d9a0894101d8042075b4721c9d65c514ae757ff53975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 26 Kameeldoring Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1293476 22.0962845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang