Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R 7 300
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kliphuis is in 'n baie privaat area in die reservaat geleë. Die opgeknapte skuur beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, wat met die gas in die enkelslaapkamer gedeel word. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Daar is 'n privaat swembadjie waarin gaste lekker kan afkoel. Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Daaglikse skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste. Geen skoonmaakdienste is op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Rook binnenshuis is verbode.

Die binnenhuise swembad is slegs beskikbaar mits dit vooraf bespreek word by ontvangs. Die swembad is oop van 10:00 tot 18:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R7 500
R 7 500 R 5 625
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sneeuberg Natuurreservaat, Groot-Karoo, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797558a2370b2093443e1d88a536f18fdf9e9169a0b8b064c4974b6314343b4cb1ae599910094d44f8e78c82049284063657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 500 nouVanaf R5 625 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Sneeuberg Nature Reserve Greater Karoo 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.741575 24.690378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang