Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons gaan beslis weer hier 'n draai maak. Kan nie wag nie! Wat 'n onbeskryflike pragtige, afgelee plek. Ons huis was uiters smaakvol met alles in suurlemoengeel, wit en groengrys. Om nie te praat van die warm, hartlike gasvrou nie! Ons is bederf met komplimentêre vars gebakte brood, en op 'n ander keer, malvapoeding met creme anglaise - alles op die huis! En sy het ons ook uitgenooi om saam met haar te gaan om te kyk na die boesmantekeninge. Die egpaar verdien ook erkenning vir alles wat hulle doen om die kosbare omgewing en landskap te bewaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Definitely the right choice for our quiet Karoo family getaway. We had a truly special winter stay at Gordonville Cottage, beautiful accommodation, stunning views and wildlife, and amazing walks. A peaceful getaway with everything we needed as a family to make for a memorable experience. Our hosts were excellent and made sure we were well looked after at all times. And we were treated to some snow!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige ligging met stilte. Die verblyf was heerlik. Die Sneeuberg Nature Reserve huis front amper heeltemal oos, so die huis is redelik koud in die winter. Daar is wel voldoende verwarmers en elektriese komberse. Ek sou 'n polar fleece kombers ekstra neem vir buitesit, wat ek nie bekommerd is vir vuil word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Home away from home. Prentjiemooi, huis is ten volle toegerus en die rustigheid is net wat die siel nodig het. Sal enige tyd weer bespreek. Gasvrou was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daron
Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve
Thank you for your review. Always appreciated. Warm regards Daron

Jennifer V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Paradys in die Karoo. Ons het in Kliphuis gebly, ons sonsopkoms was amazing en kon ook lekker gaan stap. Die huis is goed toegerus, lekker kuierhuis en kan seker lekkerder wees in warmer dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daron
Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve
Thank you for your review really appreciated it. Warm regards, Daron, Richard.

Ross E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Very peaceful. Lovely cottage in the mountains, crispy clean sheets and lots of firewood for the indoor fire place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daron
Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve
Thank you for your review we look forward to seeing you again Warm regards Daron

Amora E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Stilte in die Groot Karoo Wonderlike wegbreek-naweek by skilderagtige Gordonville Cottage. Smaakvolle verblyf en pragtige vistas oor die Karoo-landskap laat jou wens om langer te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daron
Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve
As the saying goes, never too late to say thank you for your review. Warm regards Daron

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daron Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R6 950
R6 950 R5 213
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 950
R6 950 R5 213
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sneeuberg Natuurreservaat, Groot-Karoo, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797558a2370b2093443e1d88a536f18fdf9e9169a0b8b064c4974b6314343b4cb1ae599910094d44f8e78c82049284063657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 950 nouVanaf R5 213 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Sneeuberg Nature Reserve Greater Karoo 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.741575 24.690378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang