Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sneeuberg Natuurreservaat, Groot-Karoo, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 950 R5 213 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sneeuberg Natuurreservaat is in die hartjie van die Groot Karoo tussen Nieu Bethesda en Middelburg in die Oos-Kaap geleë en strek oor 14 500 hektaar. Die reservaat is die tuiste van Nguni-beeste en verskeie wildsbokspesies. Gaste kan 'n outentieke, maar luukse Karoo-ervaring geniet.

Kliphuis @ Sneeuberg Natuurreservaat is in 'n baie privaat ligging in Sneeubergreservaat geleë. Die
skuur het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en dit word met die gaste van die enkelslaapkamer gedeel. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Daar is 'n plonspoel. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Alhoewel daar warm dae is, koel dit altyd in die aand af en in die winter sneeu dit rondom die verblyf. Die berge is 'n belangrike opvanggebied vir water. Daar is geen roofdiere nie, so dit is veilig om deur die reservaat te stap, te draf en fiets te ry en die landskap en wild te geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daron Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sneeuberg Natuurreservaat, Groot-Karoo, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 950
R6 950 R5 213
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 950
R6 950 R5 213
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sneeuberg Natuurreservaat, Groot-Karoo, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA797558a2370b2093443e1d88a536f18fdf9e9169a0b8b064c4974b6314343b4cb1ae599910094d44f8e78c82049284063657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 950 nouVanaf R5 213 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Sneeuberg Nature Reserve Greater Karoo 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.741575 24.690378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang