Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Snuffelhond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
John S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Plek uitstekend gelee naby die strand en Hermanus met alles wat jy nodig het. Dit is regtig 'n baie aangename plek naby aan Hermanus en die strand. Gasvrou baie vriendelik en was ook verras met lekker koffie en beskuit. Alle fasiliteite wat jy nodig het om baie lekker te kan bly en kuier. Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne Le Roux #
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlik gerus en gekuier! Ons het heerlik in die woonstel gekuier. Goed geleë, netjies en skoon gewees. Heerlike stoep waar ons kon braai. Beslis waarde vir geld! Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Lieflik en rustig. Dit was die perfekte plekkie vir ons gesin. Dis 'n baie heerlike stil area. Die plekkie het heerlike speletjies en die huisie was asemrowend met 'n lieflike groot patio. Die eienaar is ook baie gaaf. Ek beveel die plekkie graag aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Die Snuffelhond
Baie dankie. Die woonstel was netjies agter gelaat en die gaste was rustig en ek sal hul enige tyd weer akkommodeer.

Cobus L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Lekker ruim en privaat, heerlik geleë in 'n veilige area. Ons was 'n gesin met 2 klein kinders, die spasie was baie gerieflik met 2 besige seuntjies. Daar's 'n lekker groot tuin en die huis het alles wat jy nodig kan kry. Skoon, netjies en stap afstand van die see. Stil area maar naby aan baie aktiwiteite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fatiema B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2023

Peaceful and safe. Had a great and enjoyable stay. Magda was very friendly and accommodating to our needs. It was quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Die Snuffelhond
Fatiema and her family were lovely guests and the flat was left clean. They are welcome anytime.

Denise A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Absolutely fantastic stay, the host was most helpful and friendly. Will for sure go back. Great stay for family. Enjoyed the games and bonding time with kids, the host was exceptionally helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Die Snuffelhond
Denise and her family are lovely guests and welcome here any time. They left the flat spotless.

Leon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Baie lekker, rustige verblyf! Ons is baie vriendelik ontvang. Baie goeie waarde vir geld. Gasvrou het ons onmiddellik laat tuis voel en was baie hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Die Snuffelhond
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Julle was ook puik gaste en is enige tyd weer welkom.

John A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

We spent 4 wonderful days in a private, quiet, relaxing atmosphere. A special thanks for Magda & Johan for accommodating us at very short notice. We were initially booked at another resort which was very disappointing and did not appeal to us so decided not to stay there. We then had to find other accommodation and Magda came to our rescue at very short notice and made our stay a very pleasant one. A big thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2021

Baie lekker. Hermanus is baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Des 2020

Rustig, mooi, aangenaam, en 'n beautiful beagle. Die Snuffelhond het 'n heerlike stoep wat uitkyk op die tuin waar mens in stilte beide die son se kom en gaan kan geniet. Die plek is skoon, veilig, en het alles wat 'n mens sal nodig kry. Die eienaars was gaaf en het ons in vrede gelaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Die Snuffelhond
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5508dfe4f83bd8ef257f4641729847fe541acb897efa087235a29bad5aa801f586ff3e26cfcf526934db27c62f22af837e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 22 Kersbos Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417067 19.152591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang