Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Snuffelhond

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Die Snuffelhond
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
John S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Plek uitstekend gelee naby die strand en Hermanus met alles wat jy nodig het.

Dit is regtig 'n baie aangename plek naby aan Hermanus en die strand. Gasvrou baie vriendelik en was ook verras met lekker koffie en beskuit. Alle fasiliteite wat jy nodig het om baie lekker te kan bly en kuier. Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige vakansie.

Corinne Le Roux # - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne Le Roux #

Heerlik gerus en gekuier!

Ons het heerlik in die woonstel gekuier. Goed geleë, netjies en skoon gewees. Heerlike stoep waar ons kon braai. Beslis waarde vir geld! Ons sal weer kom kuier.

Nicole P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P

Lieflik en rustig.

Dit was die perfekte plekkie vir ons gesin. Dis 'n baie heerlike stil area. Die plekkie het heerlike speletjies en die huisie was asemrowend met 'n lieflike groot patio. Die eienaar is ook baie gaaf. Ek beveel die plekkie graag aan.

Die Snuffelhond se terugvoer

Baie dankie. Die woonstel was netjies agter gelaat en die gaste was rustig en ek sal hul enige tyd weer akkommodeer.

Die Snuffelhond
Cobus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

Lekker ruim en privaat, heerlik geleë in 'n veilige area.

Ons was 'n gesin met 2 klein kinders, die spasie was baie gerieflik met 2 besige seuntjies. Daar's 'n lekker groot tuin en die huis het alles wat jy nodig kan kry. Skoon, netjies en stap afstand van die see. Stil area maar naby aan baie aktiwiteite.

Fatiema B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fatiema B

Peaceful and safe.

Had a great and enjoyable stay. Magda was very friendly and accommodating to our needs. It was quiet and peaceful.

Die Snuffelhond se terugvoer

Fatiema and her family were lovely guests and the flat was left clean. They are welcome anytime.

Die Snuffelhond
Denise A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise A

Absolutely fantastic stay, the host was most helpful and friendly. Will for sure go back.

Great stay for family. Enjoyed the games and bonding time with kids, the host was exceptionally helpful and friendly.

Die Snuffelhond se terugvoer

Denise and her family are lovely guests and welcome here any time. They left the flat spotless.

Die Snuffelhond
Leon R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Baie lekker, rustige verblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang. Baie goeie waarde vir geld. Gasvrou het ons onmiddellik laat tuis voel en was baie hulpvaardig!

Die Snuffelhond se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Julle was ook puik gaste en is enige tyd weer welkom.

Die Snuffelhond
John A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

We spent 4 wonderful days in a private, quiet, relaxing atmosphere.

A special thanks for Magda & Johan for accommodating us at very short notice. We were initially booked at another resort which was very disappointing and did not appeal to us so decided not to stay there. We then had to find other accommodation and Magda came to our rescue at very short notice and made our stay a very pleasant one. A big thank you!

Juan A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan A

Baie lekker.

Hermanus is baie mooi.

Philip T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip T

Rustig, mooi, aangenaam, en 'n beautiful beagle.

Die Snuffelhond het 'n heerlike stoep wat uitkyk op die tuin waar mens in stilte beide die son se kom en gaan kan geniet. Die plek is skoon, veilig, en het alles wat 'n mens sal nodig kry. Die eienaars was gaaf en het ons in vrede gelaat.

Die Snuffelhond se terugvoer

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom.

Die Snuffelhond
Annette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B

Baie rustig

Ons was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Alles was netjies en skoon. Daar was koffie, tee, melk en beskuit, oorgenoeg handdoeke en beddegoed. Sal beslis weer gaan as die geleentheid daar is.

Die Snuffelhond se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Jul is altyd weer welkom.
Groete
Magda

Die Snuffelhond
Andrew V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Very enjoyable and comfortable stay.

Very friendly owners that respect our privacy, and welcomed us into their lovely home with a beautiful garden and view, I would recommend anyone to stay at this accommodation.

Die Snuffelhond se terugvoer

Dear Andrew,

Thank you, we appreciate your review. You were a lovely family that left the flat spotless and for that reason, you are welcome to stay here at any time.

Regards,
Die Snuffelhond

Die Snuffelhond
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5508dfe4f83bd8ef257f4641729847fe541acb897efa087235a29bad5aa801f586ff3e26cfcf526934db27c62f22af837e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 22 Kersbos Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417067 19.152591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang