Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Snuffelhond

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Snuffelhond is in Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste.

Dié ruim woonstel het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en stort in die gedeelde badkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstoof en mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n eetkamertafel waar gaste maaltye kan geniet en 'n sitkamer. Daar is ook 'n TV in die woonstel. By Die Snuffelhond het gaste ook toegang tot die tuin en braaigeriewe.

Hermanus het verskeie restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk. Verder is daar ook talle doendinge in die omgewing, soos zipline-toere, bergfietsry, abseil, haaihokduik en nog meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
John S
Gesin met tieners
5.0
Plek uitstekend gelee naby die strand en Hermanus met alles wat jy nodig het. Dit is regtig 'n baie aangename plek naby aan Hermanus en die strand. Ga...
Sien meer
Des 2023
Corinne Le Roux #
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik gerus en gekuier! Ons het heerlik in die woonstel gekuier. Goed geleë, netjies en skoon gewees. Heerlike stoep waar ons kon braai. Beslis waar...
Sien meer
Jan 2024
Nicole P
4.8
Lieflik en rustig. Dit was die perfekte plekkie vir ons gesin. Dis 'n baie heerlike stil area. Die plekkie het heerlike speletjies en die huisie was a...
Sien meer
Apr 2023
Cobus L
Gesin met klein kinders
4.6
Lekker ruim en privaat, heerlik geleë in 'n veilige area. Ons was 'n gesin met 2 klein kinders, die spasie was baie gerieflik met 2 besige seuntjies. ...
Sien meer
Jan 2024
Fatiema B
Gesin met tieners
4.0
Peaceful and safe. Had a great and enjoyable stay. Magda was very friendly and accommodating to our needs. It was quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Snuffelhond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5508dfe4f83bd8ef257f4641729847fe541acb897efa087235a29bad5aa801f586ff3e26cfcf526934db27c62f22af837e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 22 Kersbos Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417067 19.152591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang