Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ernst S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pitkos vir jou siel! Lieflike, ruim en goed toegeruste eenheid is voorwaar 'n plek waar jy rus vir jou siel kry. Met die gekabbel van die water en geklets van die ryk voëllewe vergeet jy vinnig van al jou sorge. Bring baie hout vir die kaggel, jou gunsteling wyn en storieboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Baie dankie vir die kuier by ons

Cynthia Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vir my as voël- en stapliefhebber is dit paradyslik. Regtig heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie vir die kuier en rating

Elroy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great experience, top-notch customer service and beautiful views. First time visiting Soetdorings and I must say we had an amazing experience. I highly recommend this accommodation to anyone. Beautiful views, peacefulness and very neat. The customer service was top-notch. The host is a star. We enjoyed our stay so much that we requested an extra day, and the host made it possible for us. Thank you for a great stay, see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Thank you Elroy, we look forward to your next visit.

Heleen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was uitstekend. Baie lekker warm en rustig. Netjies en alles wat jy benodig. Kinders kon roei en die uitsig is asemrowend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie Heleen. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Gertina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Tranquil, adventurous, peaceful. Ons het dit so baie geniet. Ons het al die waarskuwings in ag geneem oor hoe koud dit kan word en was aangenaam verras toe daar 'n warm kombers op die bed was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Great bly julle het lekker gekuier Die warm kombersies help baie.

Geraldine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige atmosfeer, het die voëls, eende geniet. Sal weer definitief kom, maar m. Rustige atmosfeer, het die voëls, eende geniet. Sal weer definitief kom, maar met 'n 4x4. Die grondpad is nie bedoel vir gewone karre nie, veral met die hewige reën die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie vir die kuier by ons

Gert S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik ontspan. Pragtige uitsig oor die water met sonsopkoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie vir die kuier en mooi resensie

Marius V
1 nag
5.0
Apr 2024

Mooi natuurskoon en rustig. Baie lekker. Mooi area, baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie vir die kuier by ons

Braham S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker huisies. Ons het saam met buitelanders hier gebly. Ons het baie lekker gebly en sal die huisies definitief aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Baie dankie vir die kuier by ons

Hendrik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspanne, lekker gerus. Mooi natuurskoon. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie vir die kuier by ons

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24abce22bdeb30b0cc746d019a89c8bc0f41bba7c5385cd5fa9bd07a327e42bb37cf4cc1bb33f159813a6adf638b5bc5cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Off the R328 Zeekoegat Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.630345652924 22.155686306063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang