Soetdoring Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.
Prys sluit in
- Houthuisie vir 4
- Selfsorg
- Cabin vir 2
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat die dam tans leeg is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die kothuise en houthuisies kan baie koud raak gedurende die winter en gaste moet asb. daarvoor voorberei.
Die huisies se kamers is nie klankdig nie en die houtmuur tussenin gaan nie tot by die dak nie.
Daar is ingeboude braaigeriewe en draagbare braaigeriewe is ook buite beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang