Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Selfsorg

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soetdoring Selfsorg is in 'n stil en rustige omgewing met 'n uitsig op die Outeniekwaberge. Dié ongekunstelde wegbreek bied selfsorgverblyf net 7 km vanaf Oudtshoorn.
Dam se watervlak kan sak!
Dit is die ideale wegbreekplek vir paartjies, gesinne en vriende van alle ouderdomme en bied selfsorgverblyf in kliphuisies of lieflike hout-cabins. Die eenhede het lugversorging, gemaklike dubbelbeddens of enkelbeddens en privaat badkamers met storte, toilette en wasbakke.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is, asook 'n lekker kaggel vir die koue wintermaande. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenhede lei na lieflike stoepe met sitplek en braaigeriewe waar gaste die uitsig kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n rits aktiwiteite, soos wandel- en voetslaanroetes en bergfiets- en 4x4-roetes in Oudtshoorn. Gaste kan besienswaardighede in die area soos die Kangogrotte, Volstruisplaas, CP Nel Museum of die CJ Langenhoven Museum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ernst S
Saam met lewensmaat
5.0
Pitkos vir jou siel! Lieflike, ruim en goed toegeruste eenheid is voorwaar 'n plek waar jy rus vir jou siel kry. Met die gekabbel van die water en gek...
Sien meer
Aug 2024
Cynthia Z
Saam met lewensmaat
5.0
Vir my as voël- en stapliefhebber is dit paradyslik. Regtig heerlik, dankie.
Jul 2024
Elroy P
Saam met lewensmaat
5.0
Great experience, top-notch customer service and beautiful views. First time visiting Soetdorings and I must say we had an amazing expe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Heleen V
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was uitstekend. Baie lekker warm en rustig. Netjies en alles wat jy benodig. Kinders kon roei en die uitsig is asemrowend gewees.
Jun 2024
Gertina W
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquil, adventurous, peaceful. Ons het dit so baie geniet. Ons het al die waarskuwings in ag geneem oor hoe koud dit kan word en was aangenaam verra...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soetdoring Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24abce22bdeb30b0cc746d019a89c8bc0f41bba7c5385cd5fa9bd07a327e42bb37cf4cc1bb33f159813a6adf638b5bc5cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 Off the R328 Zeekoegat Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.630345652924 22.155686306063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang