Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sola Gracia Log Cabin on Vaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jephat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent place to chill. Excellent service, great dam view and perfect place to retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Only a pleasure, hope to see you soon.

Ettienne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie rustig en mooi. Baie lekker rustige plekkie om vrede vir jou siel te kry. Baie dankie Oom Kobus vir die lekker bly en vriendelike geselsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig en baie privaat. Ons het baie lekker gebly by die "Log Cabin". Heerlike rustige atmosfeer en ook baie veilig gevoel en privaatheid gehad. Sal vir seker weer 'n draai maak en hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Amazing. The host was friendly and helpful. We will surely return as we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Dit was 'n rustige wegbreek. Sal dit vir seker aanbeveel. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Ons het dit baie geniet. Die houthuis is baie oulik en die uitsig vanaf jou bed oor die rivier maak dit ook die ideale rusplekkie langs die rivier. Francois en Hannelie is ook baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aristo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Excellent. The stay with Sola Gracia Log Cabin on Vaal was excellent. The staff members were friendly and helpful. Would definitely recommend it to people who want to get away from a busy lifestyle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Wonderlik, rustig en pragtig. Oom Kobus is regtig die sout van die aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Kobus en Ina is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam en maak seker alles is in orde. Ons sal weer gaan kuier. Die bemarkingsfoto's doen gestand aan die werklikheid. Dit wat jy sien, is wat jy kry. Ons beveel gerus aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Absoluut fantasties. Die plekkie is so mooi en daar is regtig moeite gedoen met die bou van die eenheid, alles is so perfek en die eienaars Kobus en Ida is regtig bitter aangename mense. Jul sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oorbietjiesstraat, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bfcbb9d3970c49a6fd767ecadf6a7c61747fa9354ad7d494f4a7b51861a50625135a8f2d59308a64340d48ccb3976660710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R567 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 43 Oorbietjies Street Lindequesdrift 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.758005780928 27.572122983008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang