Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sola Gracia Log Cabin on Vaal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jephat M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jephat M

Excellent place to chill.

Excellent service, great dam view and perfect place to retreat.

Sola Gracia Log Cabin on Vaal se terugvoer

Only a pleasure, hope to see you soon.

Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Ettienne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne B

Baie rustig en mooi.

Baie lekker rustige plekkie om vrede vir jou siel te kry. Baie dankie Oom Kobus vir die lekker bly en vriendelike geselsie.

Thinus P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Rustig en baie privaat.

Ons het baie lekker gebly by die "Log Cabin". Heerlike rustige atmosfeer en ook baie veilig gevoel en privaatheid gehad. Sal vir seker weer 'n draai maak en hoogs aanbeveel.

Desmond S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond S

Amazing.

The host was friendly and helpful. We will surely return as we really enjoyed our stay.

Sonia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia D

Dit was 'n rustige wegbreek. Sal dit vir seker aanbeveel.

Ja, ons het lekker gebly.

Charles D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles D

Ons het dit baie geniet.

Die houthuis is baie oulik en die uitsig vanaf jou bed oor die rivier maak dit ook die ideale rusplekkie langs die rivier. Francois en Hannelie is ook baie gaaf en behulpsaam.

Aristo V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aristo V

Excellent.

The stay with Sola Gracia Log Cabin on Vaal was excellent. The staff members were friendly and helpful. Would definitely recommend it to people who want to get away from a busy lifestyle.

Stefan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Wonderlik, rustig en pragtig.

Oom Kobus is regtig die sout van die aarde.

Pine P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Kobus en Ina is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam en maak seker alles is in orde. Ons sal weer gaan kuier.

Die bemarkingsfoto's doen gestand aan die werklikheid. Dit wat jy sien, is wat jy kry. Ons beveel gerus aan.

Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Absoluut fantasties.

Die plekkie is so mooi en daar is regtig moeite gedoen met die bou van die eenheid, alles is so perfek en die eienaars Kobus en Ida is regtig bitter aangename mense. Jul sal ons beslis weer sien!

Andries B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Heerlike stilte en vele rus.

Lekker gerus en vis gevang, die publieke plekke is baie billik met pryse en die eienaars van Sola Cracia is baie aangename en behulpsame mense, beveel definitief die verblyf aan vir 'n lekker wegbreek van die stad af.

Yolanda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Dit was net 'n wonderlike naweek gewees. Die oom was so vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gekuier en gerus, dit is baie rustig. Die log cabin is baie netjies met alles wat jy benodig daar kom niks kort nie.

Sola Gracia Log Cabin on Vaal se terugvoer

Yolanda, baie dankie vir julle resensie. Dit was baie lekker om julle daar te he. Julle is enige tyd welkom! Sien uit om julle weer te sien.

Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Craig B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B

Home away from Home.

Oom Kobus and Tanie Ida made us feel so special, they are truly amazing people. Oom Kobus is really a gentleman and the kindest person I met in a very long time. Thank you for making our stay so special.

Mariet B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet B

Groot, privaat, bederf, rustig.

Was 'n heerlike stil plekkie om net weg te breek van die stad se gejaag. Die huis was skoon en netjies, ons was bederf met beskuit, sap, koffie, tee en vars appels. Het alles in die kombuis gehad wat mens nodig het. Was regtig baie lekker gewees en ek sal definitief weer daarheen gaan! Foto's lyk presies soos die regte plek. Die oom en tannie is lekker gesellig, het amper 'n uur by die kar gestaan en gesels voordat ons gery het.

Marie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Pragtige omgewing, vriendelike eienaars.

Ons het lekker gebly met al die nodige toerusting en hope bederfies. Kobus en Ida is toegewyde verhuurders, dankie.

Amanda F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Ongelooflik.

'n Pragtige plekkie. Stil en afgesonder. Perfek vir 'n visvangwegbreek langs die Vaalrivier. Oom Kobus was baie gasvry. Laat mens tuis voel.

Sola Gracia Log Cabin on Vaal se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Gary V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V

Awesome naweek breek vir ons.

Eienaar Kobus en Ida was aangenaam en baie behulpsaam. Lekker met hulle gesels, dierbare mense.

Maretha V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Als wat 'n mens nodig het is daar. Het lekker gebly.

Baie lekker gebly en veilig. Kobus dierbaar het ons gereeld besoek. Het gevoel soos familie. Sal beslis weer gaan kuier en sal die plekkie aanbeveel.

Ajay V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ajay V

Peaceful.

It's very peaceful and beautiful.

Lynette D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D

Very enjoyable.

Our stay at Sola Gracia Log Cabin on Vaal was great. Peaceful, quiet, and a good break from the hustle and bustle. Good price.

Gerhard E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E

Peaceful breakaway.

The stay was very pleasant. Clean and comfortable. The host was very friendly and we would definitely go back at some stage. They welcomed us with chocolates and rusks for breakfast. Thank you so much. The only thing, have necessities at hand like towels, toilet paper and wood. Otherwise. highly recommended.

Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oorbietjiesstraat, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bfcbb9d3970c49a6fd767ecadf6a7c61747fa9354ad7d494f4a7b51861a50625135a8f2d59308a64340d48ccb3976660710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R567 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 43 Oorbietjies Street Lindequesdrift 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.758005780928 27.572122983008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang