Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soleil et Mer

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 145, Don Juan 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Soleil et Mer is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat met 'n asemrowende see-uitsig spog en in 'n veilige kompleks in Margate geleë is. Die kompleks is naby 'n getypoel, Ramsgate-strand en Margate se hoofstrand.

Dié woonstel is op die vyfde verdieping, beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort. Die derde kamer het 'n stapelbed en 'n slaapbank vir kinders.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien-tuimeldroër en 'n ysmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, dit lei na 'n toegeboude stoep met 'n eetarea en gasbraaigeriewe wat 'n uitsig oor die see het.

Gratis WiFi en enkelonderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Innocentia C
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. The place was beautiful, clean, kids friendly. We did not want to leave. Love it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Stephanie D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Ons het 'n vreeslike lekker tyd gehad in Margate, die verblyf is uitstekend en die uitsig is asemrowend. Die plek is lekker groot en gemakl...
Sien meer
Mrt 2024
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties gewees. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie netjies en baie goed ingerig vir 'n lekker vakansie.
Mrt 2024
Mpume Z
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable, and was perfect. Perfect and enjoyable, but air conditioning is needed especially in the bedroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Ignus D
Gesin met tieners
4.8
Die plek was beter as op die foto's, en die beste see-uitsigte. Ons gesin het dit baie geniet.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 145, Don Juan 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Soleil et Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 145, Don Juan 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ef5355d197513aaa13c7129343736b876f25edbbaa06a5a36b21362d6b1db09eaa581f9adedf9928ede2a086e8b40caa8c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 145 Marine Drive 5 Don Juan 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.869607520602 30.368624925613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang