Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Susann M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Pragtige wêreld met vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Comfortable for our overnight stay. Just one night, but we were pleasantly surprised with what we found. The room was better than the images.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Vriendelike gasvrye gasvrou wat baie moeite doen. Beslis 'n goeie plek om te bly. Baie lekker gebly en geslaap. Goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne Henriette
Somerset Lodge
Baie dankie vir julle terugvoering - ons waardeer dit opreg! Hoop om julle in die toekoms weer te sien Vriendelike groete, Zani

Tercia V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

All round amazing stay. Safe and clean. Home away from home. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolizwi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

It was good. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nick Y
1 nag
3.6
Apr 2022

Characterful guest house with beautiful gardens, just select your room carefully. I was lucky to have an alternative to the dark and cramped Room 2 offered to me initially (Room 4 - large upstairs room overlooking the Boschberg) as I would not have wanted to stay in Room 2 (downstairs). But thereafter, I took a walk around the beautiful gardens and spent a very pleasant evening in my commodious and adequately appointed room upstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Suzanne Henriette
Somerset Lodge
It was great to accommodate you. You are welcome at Somerset Lodge.

Marizane M
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2022

Misleidend, sal nie aanbeveel nie. Volgens bespreking het ons die luukse kamer bespreek, maar dis glad nie wat ons gekry het nie. Die foto's op webtuiste stem glad nie ooreen met die kamer nie. Klein, beknop, vuil en ongerieflik. WiFi het nie gewerk selfs nadat dit aangemeld is. Ons is net na 6 die oggend daar weg. Het klokkie gelui en gebel, maar niemand het geantwoord, dus het ons sleutel in kamer gelos.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Suzanne Henriette
Somerset Lodge
Hallo Marizane Kommunikasie sou die probleem opgelos het. Ek is werklik jammer dat die verblyf vir julle onaangenaam was. Soos ons kan onthou het julle in die kamer ingegaan en ons het julle nooit weer gesien nie. Baie jammer oor die ongerief. Ons poog werklik om ons gaste welkom te laat voel en gaan uit ons pad om dit te doen. Ons sou julle enige tyd na 'n ander kamer geskuif het. Groete Celeste

Anita J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2021

Baie vriendelike en besorgde eienaars. Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Badkamer het aandag nodig, maar was voldoende. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne Henriette
Somerset Lodge
Hallo Anita Ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle weer te sien. Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit en dit is vir ons goed as gaste lekker bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Suzanne
Henriette ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojoli-straat 109, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d5c2e508b3fa7abe4cd3eaebf3a3a8b66971bc97618b11637b38562e251d31ae0dfbccf28661fef2eb8532fd13060a9959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 109 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.720263690646 25.57823035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang