Somerset Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nojoli-straat 109, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Somerset Lodge is in die ongekunstelde en historiese klein dorpie Somerset-Oos (KwaNojoli). Hierdie gastelodge is in ’n pragtige groen tuin met ’n swembad en is ’n gerieflike plek om te bly vir ’n oornagstop of om die dorp en die omliggende omgewing te verken.
Gerieflike verblyf word in 6 gastekamers gebied wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer het ’n yskas, mikrogolfoond, ketel, gasvryheidstrollie, ’n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Twee van die kamers is gesinskamers wat elk ’n dubbelbed en 2 ekstra enkelbeddens het. Een van die kamers het lugversorging.
Ontbyt en aandete is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die ligging bied geriewe en aktiwiteite soos restaurante, ’n gholfbaan, voetslaanroetes en forelvisvang. Veilige parkeerplek is beskikbaar en elke gas sal 'n stel sleutels vir die afstandbeheerhek kry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Suzanne
Henriette ...
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Nojoli-straat 109, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Somerset Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nojoli-straat 109, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap