Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset West Garden Apartment 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 171, Gardenfly Centre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Somerset West Garden Apartment 3 bied luukse en gerieflike verblyf in Somerset-Wes en dit is lekker naby koffiewinkels, restaurante en hospitale geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n platskerm-TV met satellietkanale en Netflix, en 'n gemaklike sitkamerstel. Gratis WiFi word ook voorsien. Buite is daar 'n privaat stoep en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n skoonheidsalon op die perseel met haar- en naeldienste en 'n fisioterapeut.

Die woonstel is gerieflik naby 'n Medi-Clinic-hospitaal en langs 'n plastiese chirurgie- en estetika-sentrum geleë. Die bekende Stellenbosch Wynlande is net 20 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 32 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 171, Gardenfly Centre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 171, Gardenfly Centre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca79981055c53d39b2e672b8bdfa578dd9cf69cec546a2a717f92f2f5e3e51518c6e8f117abe0fe4732a4f641271027b9306?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 171 Main Road Gardenfly Centre 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078514285649 18.846492988475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang