Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soms

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Soms
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Yolande K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande K

Heerlik ontspan.

Dis 'n bitter oulike plek vir 5 couples. Dis superveilig vir kinders, want die swembad is omhein en die onderdakgedeelte waar almal kuier is by 'n grasperk waar hulle kan speel. Skottelgoedwasser is 'n bonus.

George D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D

Lekker gerieflike kuier huis met alles wat kan oop of toemaak!

Bes toegeruste vakansiehuis! Heerlike langnaweek.

Naeemah D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naeemah D

Absolutely amazing.

I would recommend Soms to everyone. The place is absolutely stunning. The house was clean and has a beautiful setup. From decor to entertainment. The house has everything you need to make your holiday memorable and fun and it's comfortable and cosy. The entertainment area is great even if you have young kids as there are so many board games and other activities to occupy them. We spent most of our time in the entertainment area. It is close to the beach and its safe. Would definitely be going back.

Wouter L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter L

Fantastiese ligging. Wonderlike huis met alles wat jy benodig.

Wat ’n wonderlike huis! Het saam met vriende gaan ontspan en die huis is gemaak vir heerlik ontspan! Die binnehof met die lui-lekker kuierarea was ’n fees in die aande met die braai. Die kompleks is prentjie mooi en die 3 minute se stap tot by die strand is ’n lafenis vir die siel! Die hele huis is toegerus met alles en nog meer wat jy kan verwag. Netjies, mooi, gemaklik en stylvol.

Clair P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair P

Die kompleks is baie rustig en veilig, met kameras en beams.

Die binnehof was die kersie op die koek, met braaiplek, swembad en speelarea vir kinders Die huis het baie ruimte. Die weer was rof, so die onderdakbraai-area met 'n speletjiekamer vir die kinders het handig te pas gekom. Die swembad is baie gerieflik geleë, sodat jy ten alle tye die kinders kan sien. Alle utilities in die huis was van die beste gehalte. Die kinders het ’n sleutel in ’n kamer toegesluit en die agent het dadelik sekuriteit gestuur om dit uit te sorteer. Die diens wat ons van haar af gekry het was puik verby.

Vanaf
Vanaf R6 240
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 240
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chlamystraat 125, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85cca757c9f9b16f4d16a44905505f97f4c8b6897d3f2ba2a05183e51ca2184f56ee0cedfc2396e394075f7a2cf6113006d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 240 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 125 Chlamy Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.789880903078 20.043495213175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang