Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soms

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R940 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet asb. hul eie lanterns of ligte saambring in die geval van beurtkrag.
Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende die verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal gaste waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien gaste verblyf kortknip nie.
Let asb. dat gaste die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien is moet aanvaar om die bespreking te bevestig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 240
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 240
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 240
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chlamystraat 125, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85cca757c9f9b16f4d16a44905505f97f4c8b6897d3f2ba2a05183e51ca2184f56ee0cedfc2396e394075f7a2cf6113006d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 240 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 125 Chlamy Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.789880903078 20.043495213175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang