Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son en See Selfsorg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Son en See Selfsorg
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Monica V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Absoluut heerlik! Sal die plek aanbeveel met 'n geruste hart.

Ons het lekker geniet. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Loopafstand van die strand en ons kon gaan loop of draf alleen en het baie veilig gevoel.

Son en See Selfsorg se terugvoer

Ag, baie dankie. Julle is puik, omgee huurders. Ons waardeer julle!

Son en See Selfsorg
Lucille P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille P

Annie was baie vriendelik na 'n lang reis. Ons is begroet met lekker beskuit en vier sjokolade. Die plek was so mooi, netjies en skoon. Ons het die mooiste privaat agtertuin gehad waar ons kon braai.

Annie was baie vriendelik. Die plekkie was baie mooi en skoon. Dit is loopafstand van die strand. Sal weer gebruik maak van die plekkie.

Son en See Selfsorg se terugvoer

Julle is dierbare eerlike huurders. Ons waardeer sulke goeie mense.

Son en See Selfsorg
Jacques V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Lekker kuiertjie gewees.

Die kuiertjie by Son en See Selfsorg was aangenaam gewees. Baie goeie ligging.

Son en See Selfsorg se terugvoer

Julle het ons plekkie ongelooflik netjies gelos. Baie dankie. Waardeer julle!

Son en See Selfsorg
Jolandi K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jolandi K

Baie frustrerend.

Nêrens staan daar die eienaar bly op die perseel nie, dak lek en lek klere in kas nat. Jy moet geyser se battery aan en af sit buite in die koue. Nêrens sê dit dat werkers in en uit die erf en huis gaan wees nie. Dit was so erg ons het 'n maand vroeër uitgeklok.

Melinda W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda W

Baie goed toegeruste eenheid!

Baie goed toegeruste eenheid, alles van beste kwaliteit!

Tina M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

Rustig.

Plekkie is fantasties. As 'n mens met vakansie is en rustigheid soek, is dit ideaal.

Son en See Selfsorg se terugvoer

Pragtige gaste en oulikste klein hondjie.

Son en See Selfsorg
Schalk P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P

Lekker gekuier. Netjies, skoon en gerieflike plekkie.

Annie het ons ontvang en tuis laat voel en deurentyd op hoogte gehou van wat aangaan, selfs toe die dorp 'n waterprobleem gehad het. Dankie Annie dit was heerlik om by julle te kuier.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7fcb236c88a69fb38079aec2fe05a311372e15eac81894369b6557cc5be22434a8969b5a0c6dd1e797ed08dd22c4b024c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 40 Berthold Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1346527 22.111328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang