Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonandsee

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anso B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker! Goeie ligging. Die huis is baie goed toegerus en die dekor en meubels is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

As jy wil rus, gaan na Sonandsee. Daar is genoeg ruimte vir ouderdomme 7 tot 81 sonder om in mekaar se pad te wees. Ontspannende omgewing met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonandsee
Beste Paul en gesin, Ek is bly julle het dit geniet. Sien hopelik weer. Groete, Amanda

Tania S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Gerieflike vakansie akkommodasie. Die huis het 'n lekker kuier atmosfeer met alle geriewe wat jy benodig. Lekker sentraal geleë naby winkels, restaurante en die see. Kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Sonandsee
Beste Tania Ek is bly julle het dit geniet. Groete Amanda

Karla P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Gerieflike huis, fantastiese diens, veilig. Fantastiese diens! Gerieflike huis vir 'n groep. Huis is perfek om lekker saam te kuier om die tafel en kos te maak. Oorgenoeg spasie! Ons het baie lekker gekuier by Sonandsee en sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie vir 'n lekker naweek, Amanda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonandsee
Dankie Karla, julle was fantastiese gaste. Ek is bly alles was in orde. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete

Jurina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Baie gerieflik en netjies. Alles is netso soos dit op die internet verskyn. Baie lekker en gerieflik , sal dit baie beslis vir gesinne aanbeveel vir 'n lekker wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonandsee
Hi J, baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle het so mooi na ons eiendom gekyk. Jul is enige tyd weer welkom. Groete Amanda

Elizna S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Gerieflik en baie netjies. Lekker huis met alles wat nodig is. Heerlike groot tuin vir kinders. Lekker sentraal geleë. Ons het ons naweek terdeë geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonandsee
Hi eks bly om te hoor. Dankie dat jul moeite gedoen het om n resensie te skryf, hoop ons sien jul weer binnekort

Ivan S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlike tyd gehad saam met ons kinders. Ek sal Sonandsee hoogs aanbeveel. Die huis is goed ingerig en baie gerieflik. Dit voel soos jou huis, net by die see. Loopafstand na Onrus-strand. Kafee net oorkant die pad. Pizza-eetplek en heerlike plekkie waar jy kan gaan ontbyt geniet onder die bome. Ek sal weer enigetyd daar huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonandsee
Ek is bly dat jul die 2 weke in Onrusrivier geniet het. Ons verwelkom jul enige tyd weer. Julle was fantastiese gaste. Tot weersiens.

Jacques M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Ons het heerlik gekuier. Dit is die perfekte verblyf om lekker te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Sonandsee
hallo M Baie dankie vir die mooi resensie..ek waardeer die tyd wat jul geneem het om te reageer. Ons sien daarna uit dat jul weer kom kuier. groete amanda

Nolusindiso D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2022

It was nice and family really enjoyed. The house was beautiful and spacious, kids had enough space to play so as adults. We really enjoyed ourselves and walked to the beach which is less than 5 minutes. Can the owner think of installing a pool please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Sonandsee
Thank you Nolu.

Marsia R
Kort verblyf
4.0
Nov 2022

Die foto's reflekteer presies wat jy kry. Dit spreek van huislikheid en bied fantastiese kuierplekke op die stoep en op die gras. Fantastiese diens gekry. Plekkie was pragtig skoon. Daar is genoeg ruimte vir almal en die voertuie. Ligging is fantasties - kan see toe loop en winkels oorkant die straat vir krisis tye. Coffee Corner is net oor die straat en 'n groot bonus vir koffie liefhebbers. Geriewe in die huis is voldoende. Sal beslis weer gebruik maak van SonSandSee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Sonandsee
Hi Marsia, baie dankie ek is bly julle het geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chiappini-straat 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff564dd1fdc2d037f1d4e90dc09e62d0c4662888f881414ed382ee58a429905b9a9eedfa221608d1a8080b45ac18f4240f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 3 Chiappini Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.412411390602 19.174522478845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang