Sonkwassie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwas-straat 25, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sonkwassie is 'n pragtige visserskothuis 50 m van die strand af in Paternoster. Let asb. op dat dit 'n openbare strand is, so dit kan besig en raserig raak gedurende vakansies.
Di kothuis het slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n oopplan-kombuis, woonkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, en koffie- en teemaakgeriewe. En die woonkamer het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Buite is daar 'n patio met 'n buitebraai en parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die uitsigte van die patio af is lieflik. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Paternoster is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus en dit bied 'n ongeëwenaarde kulturele ervaring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1699
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sonkwas-straat 25, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonkwassie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwas-straat 25, Paternoster, 7381, Wes-Kaap