Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonop in Marloth

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Sonop in Marloth
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alexa N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa N

Heerlike rustige atmosfeer.

Lekker gebly en lekker geslaap en lekker! Dankie Kobus.

Sonop in Marloth se terugvoer

Baie dankie dat julle ons huis gebruik het. Ons sien uit om julle gou weer te akkommodeer.

Sonop in Marloth
Mariëtte V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V

Best place to stay in Marloth.

When staying in Marloth, it feels like hit and miss. This was definitely a hit. The best place we have stayed in, in Marloth. Beautiful house, good furniture and mattresses, WiFi, air conditioning, friendly host, lots of wildlife.

Liezl S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Sonop is 'n baie lekker, netjiese huis weg van mens se huis. Dit was een van die.

Was heerlik verby!

Hugo S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Ons het nie woorde om danke te sê vir ons onvergeetlike vakansie nie!

Uitstekend en gerieflik!

Sonop in Marloth se terugvoer

Hi Hugo, baie dankie dat julle ons huis gebruik het. Ons is baie bly julle het die kuier geniet. Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.

Sonop in Marloth
Ronel L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Pragtige goed toegeruste huis.

Ons het heerlik gekuier. Pragtige, skoon, netjiese, goed toegeruste huis. Ruim kamers en badkamers. Beddens slaap heerlik. Baie wild.

Katy W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy W

Great getaway location.

Great location and comfortable place to stay. Well-designed house to give you flow from the indoors to the outdoors. Away from the main road.

Hermie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie H

Ontspan.

Netjies goed ingerig. Kliëntediens van Kobus was fantasties. Sal weer hier bly.

Sandra K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Ek, my man, ons seun en sy verloofde het 'n wonderlike tyd gehad in Sonop.

Die swembad was heerlik skoon en vervrissend, die huis was skoon, modern, en daar is alles, selfs 'n air fryer! Alles werk perfek - daar was niks tekort nie. Kobus, die eienaar, het ons ten volle op hoogte gehou van die load shedding-skedule, hy het voor die tyd met ons gekommunikeer oor enige iets wat ons verblyf behels, en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die beddegoed, die sitkamerstel, ag alles was net heerlik. Ons sal absoluut verseker weer gaan!

Debbie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

Beautifull, neat, modern and clean.

Definitely will stay here again.

Sonop in Marloth se terugvoer

Hi Debbie appreciate your response looking forward to accommodate you again, Kobus

Sonop in Marloth
Stefan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan W

Puik waarde vir geld.

Netjiese, gerieflike uitspanplek omring met gereelde dierebesoekers.

Sonop in Marloth se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Stefan, hoop om gou weer van U te hoor.
Kobus

Sonop in Marloth
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 4319, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe47efb869bedb4c5ec5cdf01b524ca6962a9cb87ec31a054d3e1bf0c3a8280fe47dd6d0d629b27c8c043a92b5f3fa5defa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 4319 Soenie Street Marlothpark 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346583227771 31.804975028311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang