Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonop in Marloth

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alexa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlike rustige atmosfeer. Lekker gebly en lekker geslaap en lekker! Dankie Kobus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sonop in Marloth
Baie dankie dat julle ons huis gebruik het. Ons sien uit om julle gou weer te akkommodeer.

Mariëtte V
1 nag
5.0
Jan 2024

Best place to stay in Marloth. When staying in Marloth, it feels like hit and miss. This was definitely a hit. The best place we have stayed in, in Marloth. Beautiful house, good furniture and mattresses, WiFi, air conditioning, friendly host, lots of wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Sonop is 'n baie lekker, netjiese huis weg van mens se huis. Dit was een van die. Was heerlik verby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het nie woorde om danke te sê vir ons onvergeetlike vakansie nie! Uitstekend en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sonop in Marloth
Hi Hugo, baie dankie dat julle ons huis gebruik het. Ons is baie bly julle het die kuier geniet. Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.

Ronel L
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Pragtige goed toegeruste huis. Ons het heerlik gekuier. Pragtige, skoon, netjiese, goed toegeruste huis. Ruim kamers en badkamers. Beddens slaap heerlik. Baie wild.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katy W
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Great getaway location. Great location and comfortable place to stay. Well-designed house to give you flow from the indoors to the outdoors. Away from the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermie H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ontspan. Netjies goed ingerig. Kliëntediens van Kobus was fantasties. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra K
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Ek, my man, ons seun en sy verloofde het 'n wonderlike tyd gehad in Sonop. Die swembad was heerlik skoon en vervrissend, die huis was skoon, modern, en daar is alles, selfs 'n air fryer! Alles werk perfek - daar was niks tekort nie. Kobus, die eienaar, het ons ten volle op hoogte gehou van die load shedding-skedule, hy het voor die tyd met ons gekommunikeer oor enige iets wat ons verblyf behels, en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die beddegoed, die sitkamerstel, ag alles was net heerlik. Ons sal absoluut verseker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beautifull, neat, modern and clean. Definitely will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sonop in Marloth
Hi Debbie appreciate your response looking forward to accommodate you again, Kobus

Stefan W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Puik waarde vir geld. Netjiese, gerieflike uitspanplek omring met gereelde dierebesoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sonop in Marloth
Baie dankie vir die terugvoer Stefan, hoop om gou weer van U te hoor. Kobus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 4319, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe47efb869bedb4c5ec5cdf01b524ca6962a9cb87ec31a054d3e1bf0c3a8280fe47dd6d0d629b27c8c043a92b5f3fa5defa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 4319 Soenie Street Marlothpark 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346583227771 31.804975028311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang