Sonvanger Self-catering
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 065 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sonvanger Self-catering bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in die hartjie van Gordonsbaai, en is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met geliefdes.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid het ook 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is 'n privaat binnehof met sitplek en braaigeriewe. Die eenheid is ook stapafstand vanaf die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap