Sorgenfri
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R150 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Motorfietse word nie op die perseel toegelaat indien dit nie vooraf gereël is nie.
Rook is in die huis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 1,6 km is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking navraag oor die toestand van die grondpad te doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, Hendrina, 1095, Mpumalanga