Sorgente 305
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2025 tot 22 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sorgente 305 is 'n wonderlike, moderne en helder selfsorg-woonstel wat ideaal in die veilige Sorgente-kompleks, met 'n uitsig oor die gewilde Umdloti-getypoel geleë is. Die kompleks is sentraal geleë en naby verskeie winkels en geriewe. Daar is ook 2 restaurante op die onderste verdieping van die kompleks.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure wat lei na die balkon met 'n lieflike see-uitsig. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die ruim leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n balkon met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 81
Resensies 243
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sorgente 305 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal