Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgente 305

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Sorgente 305
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Juanita O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita O

Een van ons lekkerste vakansies wat ons nog gehad het.

Die mooiste see uitsig en met restaurante onder wat die lekkerste kos het, het ons het elke dag daar geëet. Die woonstel is baie mooi en skoon maar hulle kan dalk aandig gee aan 'n beter, groter waaier vir die sitkamer of selfs oorweeg om lugversorging in te sit, al moet mens 'n bietjie meer betaal. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Fantastiese ligging, braaigeriewe en see letterlik oor die pad. Ongelooflike lekker plek.

Die eenheid het die mees fantastiese uitsig en die verblyf is baie lekker. Die eenheid sal nou so bietjie liefde en aandag benodig. Het 'n probleem met hoofslaapkamer se toilet gehad. Rapporteer en 2 ure later was alles reg. Het vreeslik lekker gekuier en sal weer soontoe gaan.

Abraham W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham W

Pragtige plek met wonderlike uitsig!

Dit was 'n heerlike wegbreek, en die ligging van die woonstel is ongelooflik, reg oorkant die swemstrand, ongelukkig kon ons nie af strand toe nie, maar die wegbreek was heerlik, sal weer daar bly.

Vernalee N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernalee N

Awesome holiday.

Everything conveniently situated. Sea view is fantastic. Signal in the flat is really bad. Unfortunately no full DSTV so very limited tv and no signal for Netflix. Toilet plumbing needs attention. Attention to little details ie: new lightbulbs and when it rains the verandah floods a bit due to a few holes in the awning/overhang but otherwise on the whole it is an awesome place to stay and the booking procedure, service is excellent and extremely efficient.

Mark V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark V

Great location, unit needs some TLC.

Perfect location, but the unit needs some TLC. The speakers on TV didn't work, not ideal when you have a 2 year old wanting to watch kids channels, and the mattresses need replacing - unless you like sleeping with springs poking you and a super sore body from zero support, when you wake in the morning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker ligging. Eenheid kort bietjie aandag.

Lekker ligging, maar kort aandag. Die luidsprekers van die TV het nie gewerk nie wat nie ideaal is as jy 'n 2 jarige het wat kinderkanale wil kyk nie. Die matras moet vervang word, tensy jy okay is met vere wat jou in die rug steek en 'n seer liggaam weens geen ondersteuning wanneer jy wakker word nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sunet O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet O

Ligging is perfek.

Het lekker gekuier en reg op die op hoofstrand. Kan aandag gee aan klein goedjies soos nuwe ketel en cutlery. Potte en panne kan ordentlik gewas word.

Sorgente 305 se terugvoer

Bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons vra verskoning oor die kombuisgeriewe en sal dadelik aandag aan die saak gee.

Sorgente 305
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZjVmMjQ5LTZkMjctNDlkYS04NDZlLTNlZmUyY2MzOTg0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665090321123 31.12203810318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang