Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgente 305

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Juanita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Een van ons lekkerste vakansies wat ons nog gehad het. Die mooiste see uitsig en met restaurante onder wat die lekkerste kos het, het ons het elke dag daar geëet. Die woonstel is baie mooi en skoon maar hulle kan dalk aandig gee aan 'n beter, groter waaier vir die sitkamer of selfs oorweeg om lugversorging in te sit, al moet mens 'n bietjie meer betaal. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Fantastiese ligging, braaigeriewe en see letterlik oor die pad. Ongelooflike lekker plek. Die eenheid het die mees fantastiese uitsig en die verblyf is baie lekker. Die eenheid sal nou so bietjie liefde en aandag benodig. Het 'n probleem met hoofslaapkamer se toilet gehad. Rapporteer en 2 ure later was alles reg. Het vreeslik lekker gekuier en sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Pragtige plek met wonderlike uitsig! Dit was 'n heerlike wegbreek, en die ligging van die woonstel is ongelooflik, reg oorkant die swemstrand, ongelukkig kon ons nie af strand toe nie, maar die wegbreek was heerlik, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vernalee N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2020

Awesome holiday. Everything conveniently situated. Sea view is fantastic. Signal in the flat is really bad. Unfortunately no full DSTV so very limited tv and no signal for Netflix. Toilet plumbing needs attention. Attention to little details ie: new lightbulbs and when it rains the verandah floods a bit due to a few holes in the awning/overhang but otherwise on the whole it is an awesome place to stay and the booking procedure, service is excellent and extremely efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mark V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2019

Lekker ligging. Eenheid kort bietjie aandag. Lekker ligging, maar kort aandag. Die luidsprekers van die TV het nie gewerk nie wat nie ideaal is as jy 'n 2 jarige het wat kinderkanale wil kyk nie. Die matras moet vervang word, tensy jy okay is met vere wat jou in die rug steek en 'n seer liggaam weens geen ondersteuning wanneer jy wakker word nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sunet O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2019

Ligging is perfek. Het lekker gekuier en reg op die op hoofstrand. Kan aandag gee aan klein goedjies soos nuwe ketel en cutlery. Potte en panne kan ordentlik gewas word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Sorgente 305
Bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons vra verskoning oor die kombuisgeriewe en sal dadelik aandag aan die saak gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZjVmMjQ5LTZkMjctNDlkYS04NDZlLTNlZmUyY2MzOTg0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665090321123 31.12203810318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang