Sorgente 305
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 227
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Juanita O - Jan 2022
Algehele gradering
Een van ons lekkerste vakansies wat ons nog gehad het.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging, braaigeriewe en see letterlik oor die pad. Ongelooflike lekker plek.
Abraham W - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met wonderlike uitsig!
Vernalee N - Des 2020
Algehele gradering
Awesome holiday.
Lees meerMark V - Jan 2019
Algehele gradering
Great location, unit needs some TLC.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker ligging. Eenheid kort bietjie aandag.
Lekker ligging, maar kort aandag. Die luidsprekers van die TV het nie gewerk nie wat nie ideaal is as jy 'n 2 jarige het wat kinderkanale wil kyk nie. Die matras moet vervang word, tensy jy okay is met vere wat jou in die rug steek en 'n seer liggaam weens geen ondersteuning wanneer jy wakker word nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunet O - Jul 2019
Algehele gradering
Ligging is perfek.
Sorgente 305 se terugvoer
Bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons vra verskoning oor die kombuisgeriewe en sal dadelik aandag aan die saak gee.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang