Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

South Down Masterpiece

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge Walk 2, Constantia, Bishopscourt, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R24 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

South Down Masterpiece is 'n pragtige selfsorg-villa in Constantia. Met sy bekoorlike atmosfeer bied hierdie Villa iets vir almal om te geniet, en is ideaal vir 'n groter groep vriende, of familie.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 10 gaste op 'n slag en beskik oor 7 slaapkamers en 7 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en die res van die slaapkamers is elkeen met koningingrootte-beddens ingerig. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, of 'n bad en stort. Linne, bad- en swembadhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Daar is ook 'n leefarea waar gaste hulself met die TV en bioskoop kan vermaak. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur 'n sonkragstelsel gerugsteun.

Buite is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop het hierdie villa 'n welige groen tuin, braaigeriewe, 'n boma en verskeie swembaddens vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 7 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Ligging

  • Ridge Walk 2, Constantia, Bishopscourt, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 24 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 24 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge Walk 2, Constantia, Bishopscourt, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd608515854a02aa7776b9d5909228e984023346c0d787135968766530a10e39d466f7fae04f35672754c9d6330e125bcdda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R24 000 per nag (plek vir 12) 2 Ridge Walk Constantia 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9943061 18.4326702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456