South Sands Beach Villa Nr 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Riku W - Jan 2024
Algehele gradering
Beste stoep met dreun van die see.
South Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Riku. Dit is vir ons baie belangrik om ons gaste gelukkig te hou en altyd te verbeter. Ons sal beslis aandag gee aan die aspekte wat jy nie 'n volle 5 gegee het nie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete, Liz.
Francois D - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was 100%, behalwe die 95 trappies se op- en afklim elke keer.
Lees meerSouth Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Goeie dag Francois. In ons advertensie noem ons wel van trappe en dat die huis nie geskik is vir mense met gestremdhede nie. Die trappe was nog vir geen huurders 'n probleem nie maar ons is jammer dat dit vir julle ongerieglik was. Gelukkig maak die fantastiese uitsig en die feit dat mens baie naby aan die see is en geenhuise of mensgemaakte strukture voor jou het nie, op daarvoor! Vriendelike groete, South Sands eienaar.
Hannes M - Des 2022
Algehele gradering
Nice location and sea view.
Awie P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en teen strand. Puik toegerus.
South Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het die tyd geniet en ons hoop ons sien julle weer. Groetnis, Liz.
Detken S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rus by die see.
South Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Baie dankie Detken vir goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Dis vir ons belangrik om ons gaste 100% gelukkig te hou. Kan u asb per e-pos voorstelle maak hoe en waar ons kan verbeter op netheid. Ons sal graag aandag wil gee daaraan.
Groete,
Liz
Francois L - Jul 2016
Algehele gradering
Soos my eie huis, maar net langs die see.
Lees meerSouth Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit en ons hoop om julle weer by South Sands te verwelkom. Groetnis.
Vernon K - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Rustige en baie netjiese, goed toegeruste woonplek op die strand.
South Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Liz.
Daleen H - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Plekkie om onverstoord te rus naby die natuur.
Lees meerSouth Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die goeie terugvoer. Johan en Liz Engelbrecht.
Janette L - Aug 2016
Algehele gradering
Much more than we expected, very well equipped. Fantastic views.
South Sands Beach Villa Nr 1 se terugvoer
Thank you very much for the feedback. We are glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
Liz
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stoppel Place, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang