Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marigold Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marigold Suite is op R'new by Vaal Estate in Deneysville geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek op die oewer van die Vaaldam.

Die Marigold Suite is 'n luukse, losstaande eenheid met 'n privaat onderdakstoep, 'n ingeboude braai, 'n tafel met sitplek vir 4 en sonstoele.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe op die perseel.

R'new bied iets vir almal, van heerlike sessies by die spa- en welstandsentrum, mediteer in die labirint, tot ginproe by die distilleerdery.

Hierdie suite bied asemrowende uitsigte oor die plaas en die majestueuse Vaaldam.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

R'new @Vaal
Estate

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f256edf64ac92bd40a55499200affd9ae181a46c4d9ebd48ebdc040a7f69d8e7968c2100239b50cb95891e83bc6ac4b348e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) R716 5 South Bay Farm 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.949740751371 28.100795460348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang