Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southwinds Estate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg, Hermanus, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 375 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Southwinds Estate is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf tussen Hermanus en Stanford bied. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die Klein Rivier-strandmeer en op die majestueuse berge. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stad se gewoel.

Die huis beskik oor 4 ruim slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Twee slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en albei het ook 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die huis het 2 aparte leefareas en 'n kombuis met 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, staanwaaiers en 2 kaggels. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Disney+ is beskikbaar. Gaste kan ook die swembad, sonkamer en ingeboude braai-area geniet.

Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie, asook 1 oop parkeerplek. Die eiendom het 'n omsetter en herlaaibare sonkragligte wat dit 'n ekovriendelike-opsie maak. Die omsetter verskaf hoofsaaklik krag aan die TV en die WiFi-versender tydens beurtkrag.

Verder het die verblyf 'n rugsteunkragstelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien krag deur 'n petrol-aangedrewe kragopwekker verskaf word. Indien gaste van hierdie gerief gebruik maak, sal die koste van die petrol by hul rekening gevoeg word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 429

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lagoon-weg, Hermanus, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southwinds Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 375
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 375
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg, Hermanus, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cfc849f93caa82ab6c90764360a1997fd9ae35c757628bafc4d5f8e4cd83637fe3644e718af079c85f50803c74cf782ca73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 375 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Lagoon Road Hermanus 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4086722825 19.351496626736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang