Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spacious Cozy Stay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hul eie Netflix-aanmeldbesonderhede gebruik.
Betree die perseel op eie risiko. Risadahof, die trustees, eienaars, werknemers, agente of subkontrakteurs is nie verantwoordelik of aanspreeklik vir enige verlies, skade, diefstal, besering of dood nie.
Geen ongemagtigde toegang word toegelaat nie.
Gaste moet verseker dat die hek toegaan voordat hulle die ingang verlaat vir die veiligheid van alle inwoners en gaste.
Die reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 8 Risadahof Apartment, Stadler-weg 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf61c1dd8dcae881b8e678fb7598101409e67c7119d6a9ce96c05dc33ac1700c7c142947cab53398d215638e317e14a30684a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) Unit 8 Risadahof Apartment 6 Stadler Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939436600506 18.8501320569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang