Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spekboom Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Spekboom Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Engela B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Lieflike eenheid met als wat jy nodig.

Die eienaars was baie aangenaam en die hele gesin het die verblyf geniet!

Brice H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brice H

Great, comfortable and Beautiful.

Beautiful relaxing place to stay with great service.

Margo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo M

Prakties en netjies.

Vriendelike eienaars, lekker grootte huisie, netjies en laat mens tuis voel.

Josine T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josine T

Baie gerieflik, stil en veilig.

Baie vriendelike gasheer/vrou. lnteressant gewees om hul bonsai versameling te kon bekyk. Goeie waarde vir geld, heerlik stil, voertuig in toesluit motorhuis. Naby genoeg aan winkels en Green Acres hospitaal.

Natie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie F

Netjies, gerieflik en veilig.

Alles wat ons nodig gehad het. Goed geleë, netjies, goeie veiligheid. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar vertoef.

Chalene Jean W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalene Jean W

Was wonderful and comfortable.

Was safe and quiet. Felt very safe was like being at home. As for the people, they were wonderful and what a lovely stay. Thank you for making us feel right at home.

Chantal D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Baie lekker plek.

As 'n professionele vegter en 'n celeb het ek al die wêreld rondgetoer, maar ek sê vandag Spekboom is waar jy wil wees, skoon, mooi en lekker.

Chantal B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Beslis ons eerste keuse! Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Ons beveel Spekboom hoog aan!

Spekboom is beslis ons 1ste keuse vir korttermynverblyf en word baie hoog aanbeveel. Dit was ons 2de oorbly en sal weer daar oornag in die toekoms. Spekboom kan baie trots wees ─ all in one, a perfect parcel! Dankie Spekboom!

Melissa J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Eienaars is baie vriendelik en die plek is naby geleë aan winkels, strand en hoofpaaie.

Dit was vir ons 'n regte home away from home. 'n Stukkie hemel!

Spekboom Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die awesome resensie. Ons hoop ons sien julle weer te sien.

Spekboom Cottage
Blanche L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Blanche L

Baie privaat, omgewing is baie stil.

Spekboom is ideaal vir 'n gesin met kinders, swembad is skoon. Wifi is puik en al is daar beurkrag kan jy nogsteeds jou gunsteling TV-programme kyk.

Jan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie lekker.

Dit was baie lekker om daar te bly.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA944c671519c9550ecf3c35106ef0bd9f08b69c1d3ed62bf6ff745ca4f04dcd92e9cf855c35e8edbae22d83acffe57bc30524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Lucas Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.953613378156 25.568684165427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang