Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spekboom Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Engela B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Lieflike eenheid met als wat jy nodig. Die eienaars was baie aangenaam en die hele gesin het die verblyf geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brice H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Great, comfortable and Beautiful. Beautiful relaxing place to stay with great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Prakties en netjies. Vriendelike eienaars, lekker grootte huisie, netjies en laat mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie gerieflik, stil en veilig. Baie vriendelike gasheer/vrou. lnteressant gewees om hul bonsai versameling te kon bekyk. Goeie waarde vir geld, heerlik stil, voertuig in toesluit motorhuis. Naby genoeg aan winkels en Green Acres hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Netjies, gerieflik en veilig. Alles wat ons nodig gehad het. Goed geleë, netjies, goeie veiligheid. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chalene Jean W
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Was wonderful and comfortable. Was safe and quiet. Felt very safe was like being at home. As for the people, they were wonderful and what a lovely stay. Thank you for making us feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker plek. As 'n professionele vegter en 'n celeb het ek al die wêreld rondgetoer, maar ek sê vandag Spekboom is waar jy wil wees, skoon, mooi en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal B
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Beslis ons eerste keuse! Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Ons beveel Spekboom hoog aan! Spekboom is beslis ons 1ste keuse vir korttermynverblyf en word baie hoog aanbeveel. Dit was ons 2de oorbly en sal weer daar oornag in die toekoms. Spekboom kan baie trots wees ─ all in one, a perfect parcel! Dankie Spekboom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Eienaars is baie vriendelik en die plek is naby geleë aan winkels, strand en hoofpaaie. Dit was vir ons 'n regte home away from home. 'n Stukkie hemel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
Spekboom Cottage
Baie dankie vir die awesome resensie. Ons hoop ons sien julle weer te sien.

Blanche L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

Baie privaat, omgewing is baie stil. Spekboom is ideaal vir 'n gesin met kinders, swembad is skoon. Wifi is puik en al is daar beurkrag kan jy nogsteeds jou gunsteling TV-programme kyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA944c671519c9550ecf3c35106ef0bd9f08b69c1d3ed62bf6ff745ca4f04dcd92e9cf855c35e8edbae22d83acffe57bc30524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Lucas Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.953613378156 25.568684165427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang