Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spekboom Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Spekboom Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuis vir 4 mense in Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth).

Die knus kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer wat vir privaatheid van die leefarea afgeskei is, bevat 'n stapelbed wat 2 kinders, of 'n volwassene en 'n kind kan akkommodeer. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, asook WiFi-toegang, en maak oop op die stoep wat oor die tuin uitkyk. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Daar is ook 'n omskakelaar wat die Wi-Fi en TV sal laat loop tydens beurtkrag.

Newton Park-eiendomme is klein en ons moet bedagsaam wees teenoor ons bure. Ons verkies 0 ekstra mense op die perseel veral laat in die nag.

Spekboom Cottage is 9 km vanaf die strand vir swem, visvang, seilplankry en skubaduik. Gaste kan bergfietsry of die verskeie besienswaardighede wat in Gqeberha (Port Elizabeth) gevind word, soos die Seaview Predator Park, Boardwalk Casino en winkelsentrum, die Bayworld Museum en Splash Waterworld besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Spekboom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lucasstraat, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA944c671519c9550ecf3c35106ef0bd9f08b69c1d3ed62bf6ff745ca4f04dcd92e9cf855c35e8edbae22d83acffe57bc30524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Lucas Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.953613378156 25.568684165427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang