Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jackie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig en asemrowende natuurskoon. Onverbeterlike uitsig. Alles wat jy nodig het. Loopafstand van restaurante en hawe. Ideaal vir gesinne met kinders van alle ouderdomme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Beautiful scenery and a relaxing stay. Relaxing stay with the beach right on your doorstep, which allows you to sit on the veranda and watch the kids swim. Also, a fishing spot. The pool is lovely. It is a walk away from the port which has restaurants and ice cream. Situated right at the start of the 2 Harbours family walk. The apartment has everything you need, full DSTV, dishwasher, washing machine, and a portable braai. Unfortunately, it doesn't have WiFi, which would have been a nice addition for Netflix, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Vriendelike ontvangs en heerlik gekuier. Dankie Spindrift 1 vir die spesiale bederf vir my verjaarsdag! Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Ontspanne. Ja, Hoofslaapkamer se stort/toilet is verskriklik klein. Geen WiFi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frane V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie netjies en 'n goeie ligging. Baie mooi see-uitsig en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ongelooflik. Annie is great. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theari F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lekker by die see, ideale plekkie vir gesin met klein (en groot) kinders! Die eenheid was mooi skoon en netjies met als wat mens nodig het. Lekker grasperk en strandjie by jou voordeur vir kinders om rond te hardloop. Waterfrontjie is stapafstand vir 'n gesin om te ontdek. Annie is 'n wonderlike gasvrou wat ons baie mooi met als gehelp het. Dankie vir 'n heerlike tydjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Great experience. The warm welcome from Annie, was in contact all the way whilst we were travelling. The Venue is really much smarter than the pics. All the commodities that are needed is there, next time we will only bring our clothes and food. Very comfortable, load shedding accommodated which is great. My granddaughter had made many new friends. The people were all friendly. There is so many activities. I will definitely recommend Spindrift 1, very safe. Annie keeps up the caring and friendly nature, will see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Thank you Annie for a warm welcome to my destination. Nice warm muffins and a friendly smile. What a relaxing weekend with a beach view when opening my door. Hubby and kids to a walk along the hiking trail. Just what I needed for my birthday after a hectic week at work. Definitely coming back. Fantasy breathtaking beach view. Secure parking in a safe complex. Loved walking around Port Habour. Nice restaurants. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fathima S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

An incredible location. A little piece of heaven. Annie, who checked us in, was amazing and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-rylaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6231, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463151ff618507903608bf6b06fb1b8e36bb2006d0dec9adf45c0b29139d093c32c848129feceb462bf883322648aabf244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Leighton Hullet Drive Port St Francis 6231 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183010641879 24.849491075705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang